tag:blogger.com,1999:blog-181167438841043720.post5792046541792715936..comments2013-12-06T20:45:18.647+11:00Comments on mamma made it: 6 monthsAnsiahttp://www.blogger.com/profile/06211680566519997686noreply@blogger.comBlogger4125tag:blogger.com,1999:blog-181167438841043720.post-87062356248640304482009-09-07T11:08:40.766+10:002009-09-07T11:08:40.766+10:00Thanks Ansia for blogging about what you are think...Thanks Ansia for blogging about what you are thinking and feeling. I'm a bit like the person that your quote was saying (don't want to look at the hurt for too long) and more to the piont I don't know how to handle things.

You write about the tings that I would like to ask and know but don't have the courage to do so.

I always read your blog and pray for you and the kids. If there is anything we can do from here please let us know. And I will strive to be a better sister and ask you the tough questions.marlihttps://www.blogger.com/profile/08105170550061638923noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-181167438841043720.post-71759466842973802732009-09-03T22:53:45.139+10:002009-09-03T22:53:45.139+10:00My hart breek elke keer as ek aan julle dink. Dit...My hart breek elke keer as ek aan julle dink. Dit is hartseer vir my, want ek het ‘n broer verloor, en julle het ‘n man en pappa verloor. Jouke het die vreugde van man en pa wees nie meer nie.

Ek kan nie wegkom van die hartseer nie, elke keer as ek my meisiekind se magie vreet, of Rupping ’n storie vertel of in die tuin werk of met hom stoei, besef ek dat Jouke dit nie meer kan doen nie, en dat dit weg geneem is van sy kinders en vrou. Daar gaan nie ‘n dag verby dat ek nie aan julle dink nie. Party dae vee ek die traan uit my oë en ander dae skut ek maar net my kop en vra dat God my dit eendag sal laat verstaan.
Ek verstaan dit nie.
Van ons drie broers is ek van mening dat hy die suiwerste van hart is. Dit is in sy natuur om goed te wees. Dan is hy mos die laaste om dit wat sy gesin getref het te verdien. Ek verstaan nie waar God hom nou gebruik nie, en hoe dit goed is vir sy jong gesin sonder hom nie – hulle is nou op so ‘n ouderdom waar ‘n pappa tog van soveel waarde is!
Ek mis hom, en my hart breek elke keer as ek aan sy gesin dink sonder hom – die verwagtinge en drome wat nie meer is wat ons wou hê nie. As mens net antwoorde op die hoekom kon hê sodat dit nie so onregverdig lyk nie. Ek dink nie die hartseer gaan weg met tyd nie, dit voel of dit maar net meer en meer deel word van ‘n mens.
Ons vertrou op Hom om ons te troosruppinghttps://www.blogger.com/profile/11052319502807002431noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-181167438841043720.post-70757611465970292852009-09-03T10:59:57.037+10:002009-09-03T10:59:57.037+10:00I am glad you're beginning to see glimmers of ...I am glad you're beginning to see glimmers of hope.Leahhttps://www.blogger.com/profile/17403983176561111203noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-181167438841043720.post-52981858194052574182009-09-03T08:40:43.043+10:002009-09-03T08:40:43.043+10:00Big Hugs for a terrible week. My prayers are with ...Big Hugs for a terrible week. My prayers are with you and your little ones this week and every week. I pray that one day memory lane won't make you so sad.AFMhttps://www.blogger.com/profile/11642110601509118612noreply@blogger.com